| Op Walvisbaai lê my hart diep gesaai
| У Волфіш-Бей моє серце глибоко посіяне
|
| In sand so diep soos strome
| У піску, глибокому, як струмки
|
| Ek kan onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
| Я пам’ятаю перший день, коли вітер проніс твоє волосся
|
| En se vir my groei my hart steeds by jou
| І скажи мені, що моє серце все ще зростає з тобою
|
| Jou water vul my are
| Твоя вода наповнює мої вени
|
| Nou wag ek hier so ver van jou
| Тепер я чекаю тут так далеко від тебе
|
| Ek hoop die wind waai jou treug en gou
| Сподіваюся, вітер здує тобі в спину і скоро
|
| Woestyne herriner my aan jou
| Пустелі нагадують мені про тебе
|
| En goud, donker blou
| І золотий, темно-синій
|
| n hawe, waar drome kan aanbly
| гавань, де можуть залишитися мрії
|
| en die see en die sand vir jou
| і море і пісок тобі
|
| Op Walvisbaai
| На Уолфіш-Бей
|
| Op Walvisbaai
| На Уолфіш-Бей
|
| Op Walvisbaai is my siel diep gewoed
| У Уолфіш-Бей моя душа глибоко вражена
|
| en brand vol liefdes drome
| і вогонь, повний любовних мрій
|
| Ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
| Я хочу згадати перший день, коли вітер віє твоє волосся
|
| Woestyne herriner my aan jou
| Пустелі нагадують мені про тебе
|
| En goud donker blou
| І золото темно-синє
|
| n hawe, waar drome kan aanbly
| гавань, де можуть залишитися мрії
|
| die see en die sand vir jou
| море і пісок для вас
|
| Woestyne herriner my aan jou
| Пустелі нагадують мені про тебе
|
| En goud donker blou
| І золото темно-синє
|
| n hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou
| гавань, де мрії можуть залишитися морем і піском для вас
|
| Op Walvisbaai
| На Уолфіш-Бей
|
| Op Walvisbaai
| На Уолфіш-Бей
|
| Op Walvisbaai
| На Уолфіш-Бей
|
| Op Walvisbaai | На Уолфіш-Бей |