| Vertaal (оригінал) | Vertaal (переклад) |
|---|---|
| Elke dag is ‘n raaisel | Кожен день - це загадка |
| Elke dag is prag en | Кожен день чудовий і |
| En ons laat skyn en ons laat dit straal | І ми змушуємо його сяяти, і ми змушуємо його сяяти |
| Ons is die skrywers en ons is die verhaal | Ми – письменники, і ми – історія |
| Ons is die syfers wat die kode vertaal | Ми — цифри, які перекладають код |
| Soos ons wandel deur die wolke | Коли ми йдемо крізь хмари |
| Plant ons land en sand | Садимо нашу землю та пісок |
| Neem my af, neem my op, neem my hand | Візьми мене, підніми мене, візьми мене за руку |