| Ek het al baie goed verloor
| Я вже втратив багато добра
|
| En dit nooit ooit weer gevind nie
| І більше ніколи не знайшов
|
| Ek het al baie vir my ma gesê: ek is nie meer 'n kind nie
| Я багато разів говорив мамі: я вже не дитина
|
| Die lewe is hard en ek verstaan nie meer die punt nie
| Життя важке, і я більше не розумію суті
|
| Ek staan langs 'n groot hoop hout
| Я стою біля великої купи дров
|
| Maar ek het nie meer 'n flint nie
| Але я вже не маю кременю
|
| Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte
| Мені стає холодно, я просто шукаю трішки тепла
|
| Almal is ryk van die liefde en ek is al weer die armste
| Усі багаті в коханні, а я знову найбідніший
|
| Sommige dae voel ek of ek dood gaan van die hongerte
| Іноді мені здається, що я вмираю з голоду
|
| Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte
| У моєму животі є порожнє місце, де я ховаюся в темряві
|
| Ek is gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was
| Я зламаний всередині, як і всі мої іграшки з дитинства
|
| As ek vandag weg stap sal al my goed pas in 'n klein tas
| Якщо я сьогодні піду, усі мої речі поміщаються в маленьку валізу
|
| Ek soek net n klein tydjie sodat ek die as van my kan afwas
| Я просто шукаю трохи, щоб я міг змити з себе попіл
|
| Maar die soldate op die muur bombadeer my met die traangas
| Але солдати на стіні бомбардують мене сльозогінним газом
|
| Ek lê onder 'n lappies kombers en probeer nog blokkies aanlas
| Я лежу під ганчірковою ковдрою і намагаюся прикріпити ще блоки
|
| Maar daar is 'n kwaai oom langs my bed en hy sê vir my: Staan vas
| Але біля мого ліжка стоїть сердитий дядько і каже мені: стій твердо
|
| So ek trek die kombers oor my kop en lê oop voete
| Тому я натягую ковдру на голову і розкладаю ноги
|
| En stap die lang pad in my pa se groot skoene
| І пройти довгу дорогу у великих черевиках мого батька
|
| Chorus (Pierre Greef):
| Приспів (П'єр Гріф):
|
| As ons staan op die einde van die langpad langs die spoor
| Як ми стоїмо в кінці довгої дороги біля траси
|
| Daar’s net donkerte daar voor ek staan en bewe
| Там тільки темрява, поки я встану й тремчу
|
| Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
| Дедалі темніше, і я чую лише тишу
|
| Hou my hand styf vas langs jou sy
| Міцно тримай мою руку біля свого боку
|
| Is jy nog lief vir my?
| Ти все ще любиш мене?
|
| Sal jy my by die hemel poorte kry?
| Чи знайдеш ти мене біля райських воріт?
|
| Ons hou vas aan mekaar maar niemand gaan regtig jou nie wees nie
| Ми тримаємося один за одного, але насправді ніхто не буде тобою
|
| Ons skryf briewe vir mekaar wat ons nooit regtig lees nie
| Ми пишемо один одному листи, які ніколи не читаємо
|
| Want daar’s altyd een verloorder in Russian Roulette
| Тому що в російській рулетці завжди є один невдаха
|
| Ek moet uitgaan, ek moet werk
| Я маю виходити, я маю працювати
|
| Maar ek sit vas in die bed
| Але я застряг у ліжку
|
| Ek stap rond en soek sitplek in leë geboue
| Я ходжу навколо, шукаючи місця в порожніх будівлях
|
| Ek probeer myself vind in drank en leë verhoudings
| Я намагаюся знайти себе в випивці та порожніх стосунках
|
| Ek sit en skryf gedigte, maar word my gedigte digkuns?
| Я сиджу і пишу вірші, але мої вірші стають поезією?
|
| En ek skree volle bors in die aand met my kop in die kussing
| А я ввечері кричу на повні груди, вперши голову в подушку
|
| Ek lê vir ure in die bad met my kop onder die water
| Я годинами лежу у ванні з головою під водою
|
| Ek slaap elke oggend laat want die wêreld kan wag tot later
| Я щоранку сплю пізно, тому що світ може почекати пізніше
|
| Ek moet wag, nee, aanbeweeg ontslae raak van my gevoelens
| Мені потрібно почекати, ні, йти далі, позбутися своїх почуттів
|
| So ek stap, ek raak leeg met groot aksies sonder by bedoelings
| Так я ходжу, порожнію великими діями без будь-яких намірів
|
| Ek sit alleen op een punt van die wipplank
| Я сиджу один на одному кінці гойдалки
|
| Ek bid alweer vir een sitvlak maar ek sit lank
| Я знову молюся за одне місце, але сиджу довго
|
| En ek wag vir iemand om op te spring aan die eenkant
| А я чекаю, коли хтось відскочить убік
|
| Maar die vingers van my gevoelens krap diep krap diep in my verstand
| Але пальці моїх почуттів шкрябають глибоко глибоко в моїй свідомості
|
| Chorus (Pierre Greef):
| Приспів (П'єр Гріф):
|
| As ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor
| Як ми стоїмо в кінці довгої дороги біля траси
|
| Daar’s net donkerte daar voor ek staan en bewe
| Там тільки темрява, поки я встану й тремчу
|
| Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
| Дедалі темніше, і я чую лише тишу
|
| Hou my hand styf vas langs jou sy
| Міцно тримай мою руку біля свого боку
|
| Ek het al vêr gewen en al baie vêr verloor
| Я виграв далеко і програв дуже далеко
|
| Ek het al baie gevoel asof die lewe my versmoor
| Я відчував, що життя мене душить
|
| Ek het al baie gesit op die bokant van die berg
| Я багато сидів на вершині гори
|
| Ek het al baie gesit in die voorkant van die kerk
| Я багато сидів перед церквою
|
| Om my terug na die langkloof
| Навколо мене назад у довгу ущелину
|
| En my ouma se plaas
| І бабусине господарство
|
| Ek wil saam my suster die skape in die kraal injaag
| Я хочу прогнати овець у крааль з моєю сестрою
|
| Ek wil sit op my oupa se skoot en stories hoor van die verlede
| Я хочу сидіти на колінах у діда і слухати історії з минулого
|
| Ek wil rondloop deur die gras tot ek lam word in die knieë
| Я хочу ходити по траві, поки у мене не паралізують коліна
|
| Chorus (Pierre Greef):
| Приспів (П'єр Гріф):
|
| Ons staan en luister hoe die Here en die duiwel oor ons stry
| Ми стоїмо і слухаємо, як Господь і диявол борються за нас
|
| Die hartseer is verby
| Смуток закінчився
|
| Op die ou end dis al wat ek wil hoor rol oor jou tong:
| Зрештою, це все, що я хочу почути, перевернувши твій язик:
|
| Jy wil by my bly
| Ти хочеш залишитися зі мною
|
| Sal jy my by die hemelpoorte kry? | Чи знайдеш ти мене біля райських воріт? |