| As die donker my kom haal
| Коли настане темрява, щоб за мене
|
| En die Here my nie soek nie
| І Господь мене не шукає
|
| As die osoonlaag vergaan
| Якщо загине озоновий шар
|
| En in 'n kandelaar van sterre val
| І впасти в свічник зірок
|
| Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
| Поховай моє серце на Маленькому дереві Тамботі
|
| En strooi my as oor die Bosveld horison
| І розвію мій попіл над Бушвельдським горизонтом
|
| Jy het nie 'n graad nie
| Ви не маєте диплома
|
| En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
| І вам не потрібна кредитна картка
|
| Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
| Погуляти на подвір’ї, як дитина
|
| En die verte in van 'n krans af te staar
| І дивитися вдалину з кручі
|
| Die gelukkigste wat ek ooit was
| Найщасливішим, що я коли-небудь був
|
| Op die naat van my rug in die natuurreservaat
| По шву моєї спини в заповіднику
|
| Die wind sing my naam
| Вітер співає моє ім’я
|
| En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
| І крізь потріскування пляшок чую сміх
|
| As die donker my kom haal
| Коли настане темрява, щоб за мене
|
| En die Here my nie soek nie
| І Господь мене не шукає
|
| As die osoonlaag vergaan
| Якщо загине озоновий шар
|
| En in 'n kandelaar van sterre val
| І впасти в свічник зірок
|
| Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
| Поховай моє серце на Маленькому дереві Тамботі
|
| En strooi my as oor die Bosveld horison
| І розвію мій попіл над Бушвельдським горизонтом
|
| Geïsoleer in donderweer
| Ізольовані в грім
|
| Ver van die wolkekrabbers
| Далеко від хмарочосів
|
| Net die atmosfeer wat aan ons kleef
| Просто атмосфера, яка чіпляє нас
|
| En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
| І хмара, яка говорить про мою гучність
|
| Jy weet ek het nie, jy weet ek het nie
| Ти знаєш, що у мене немає, ти знаєш, що у мене немає
|
| Ek het nie 'n agenda nie
| У мене немає порядку денного
|
| Die gelukkigste wat ek ooit was
| Найщасливішим, що я коли-небудь був
|
| Op die naat van my rug in die natuurreservaat
| По шву моєї спини в заповіднику
|
| Die wind sing my naam
| Вітер співає моє ім’я
|
| En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
| І крізь потріскування пляшок чую сміх
|
| As die donker my kom haal
| Коли настане темрява, щоб за мене
|
| En die Here my nie soek nie
| І Господь мене не шукає
|
| As die osoonlaag vergaan
| Якщо загине озоновий шар
|
| En in 'n kandelaar van sterre val
| І впасти в свічник зірок
|
| Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
| Поховай моє серце на Маленькому дереві Тамботі
|
| En strooi my as oor die Bosveld horison
| І розвію мій попіл над Бушвельдським горизонтом
|
| En strooi my as oor die Bosveld horison | І розвію мій попіл над Бушвельдським горизонтом |