
Дата випуску: 14.09.2006
Мова пісні: Африкаанс
Backstage (As Daar Een Is)(оригінал) |
Na 2 uur |
Kan niks goeds gebeur nie |
Mens kan altyd 'n verskoning kry |
Jouself uitstal in die dieretuin |
Dis net nog 'n manier om jonk te bly |
'n onbekende steek sy oop hand uit |
Om my stelselmatig |
Die verderf in te lei |
Kom saam met my |
My wenkbrou buig skepties |
Kom saam met my |
Neem deel aan my dekonstruksie |
Aanvanklik |
Onafhanklik |
Mens kan altyd 'n gewoonte kry |
Jouself besig hou intussen tyd |
'n geween en 'n gekners |
'n konstante gekerm |
Ek ken die plek |
Die baas is 'n vriend van my |
Hy steek sy oop hand uit |
My alledaagse nie-fiksie |
(переклад) |
Через 2 години |
Нічого доброго не може статися |
Завжди можна знайти привід |
Покажіть себе в зоопарку |
Це просто ще один спосіб залишатися молодим |
невідомий простягає відкриту руку |
Мені систематично |
Введіть Destruction |
Пішли зі мною |
Моя брова скептично вигинається |
Пішли зі мною |
Візьміть участь у моїй деконструкції |
Спочатку |
Незалежний |
Завжди можна увійти в звичку |
Тим часом будьте зайняті |
плач і плач |
постійний стогін |
Я знаю місце |
Бос — мій друг |
Він простягає відкриту руку |
Мій щоденний нон-фікшн |
Назва | Рік |
---|---|
Wintersdag by Die Seer | 2021 |
Bel Vir Middelvinger | 2006 |
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) | 2021 |
Ons Is Die Virus | 2020 |
Paranoia | 2017 |
Dagdronk | 2012 |
Verklaar | 2020 |
Lied Van Die Slang | 2017 |
FLVJ | 2017 |
Selfoontoring Van Babel | 2017 |
Morning Star, Durbanville | 2006 |
Vir Altyd 07 November | 2006 |
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand | 2020 |
Parkiebank, Herfs 2017 | 2017 |
Oop Vir Misinterpretasie | 2014 |