Текст пісні FLVJ - Fokofpolisiekar

FLVJ - Fokofpolisiekar
Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні FLVJ, виконавця - Fokofpolisiekar.
Дата випуску: 18.10.2017
Вікові обмеження: 18+
Мова пісні: Африкаанс

FLVJ

5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat\n4 uur is te laat om in die strate te stap\n3de keer is gelukkig, die trane spat, die\n2 van ons my skat, ons vat\n1 vir die pad\nJy’s die volume op my radio\nSout in my wonde\nSo hoog as moontlik\nSo seer\nJy maak my gesonder\nDinamiet kom in klein boksies\nDis antisepties, maar liefde is toksies\nEn dit maak my siek om te sê…\nEk’s fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou\nWa-haa-haha\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nAl die kak wat ons al deur is\nFokn lief vir jou\nEk weet daar’s moeilikheid daar buite\nEn ek dink ons sal dit maklik kan vind\nAs jy my aanbid\nEn ek jou vat soos 'n vitamiene\nGeen dissipline\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou:\n«So fokn lief vir jou»\nDaar’s 'n kroeg tussen die Sanlam hoofgebou\nEn die Strandstraat se Spar:\nOulike dame\nWat agter die toonbank staan\nWeek se salaris in die bank\nGeen planne gehad\n«Vat jul kaarte?», vra ek\n«Nee, ons gee hulle terug»\n«Nou, hoe gaan ek betaal\nEn hoe laat maak jy klaar?»\nSy sê sy werk nie\n«Nou, wat maak jy agter die bar?»\n«Ek wag vir jou…», sê sy\n«En jy mors nou my tyd:\nDaar’s is reëls om te breek\nEn foute om te maak\nKom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar»\nEk’s fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou\nWa-haa-haha\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nAl die kak wat ons al deur is\nFokn lief vir jou\nEk weet daar’s moeilikheid daar buite\nEn ek dink ons sal dit maklik kan vind\nAs jy my aanbid\nEn ek jou vat soos 'n vitamiene\nGeen dissipline\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nEn ek maak musiek om te sê:\n«Ek's fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou»\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nWa-haa-haha\nWa-haa-haha

Поділіться текстом пісні:

Напишіть, що ви думаєте про текст пісні!

Інші пісні виконавця:

НазваРік
Wintersdag by Die Seer 2021
Bel Vir Middelvinger 2006
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 2021
Ons Is Die Virus 2020
Paranoia 2017
Dagdronk 2012
Verklaar 2020
Lied Van Die Slang 2017
Selfoontoring Van Babel 2017
Morning Star, Durbanville 2006
Vir Altyd 07 November 2006
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand 2020
Backstage (As Daar Een Is) 2006
Parkiebank, Herfs 2017 2017
Oop Vir Misinterpretasie 2014

Тексти пісень виконавця: Fokofpolisiekar