![Bel Vir Middelvinger - Fokofpolisiekar](https://cdn.muztext.com/i/32847563340083925347.jpg)
Дата випуску: 14.09.2006
Мова пісні: Африкаанс
Bel Vir Middelvinger |
Ons kan halfies gaan\nLangs Tafelberg af ry\nTerwyl die son sak\nDoen dit nou\nEn ons kan kyk wat gebeur\nSal in elk geval\nDie geld wat ek het spandeer\n'n Doodloop aand\nVan 'n doodloop maand\nVan 'n baie onbesonderse jaar\nMy duiwels sal selfsugtig\nBy my waak\n'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal\nLos dit vir later\n'n Plan B\nJy weet hoe dit werk\nEnige oomblik kan een van ons vrek\nWat jy begin het moet klaar\nIemand word altyd in die steek gelaat\nDit raak erger voor dit gesond kan raak\nDis jy\nJy het hulle hier ingelaat\nMy duiwels sal nou snoesig\nBy my slaap\nEk le oop oe\nDoodstil en wag\nVir 'n kans om te ontsnap\nOm werklik gered te word\nMoet jy eers op die rand staan\nLos dit vir later\n'n Plan B\nJy weet hoe dit werk\nEnige oomblik kan een van ons vrek\nWat jy begin het moet klaar\nIemand word altyd in die steek gelaat\nEk is nie 'n welsyn saak nie\nDit mag dalk so lyk\nHoe konstruktief is negatiwiteit\nWat het ek bereik?\nMy toekoms ruineer\nOm my hedendaag te preserveer |
Назва | Рік |
---|---|
Wintersdag by Die Seer | 2021 |
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) | 2021 |
Ons Is Die Virus | 2020 |
Paranoia | 2017 |
Dagdronk | 2012 |
Verklaar | 2020 |
Lied Van Die Slang | 2017 |
FLVJ | 2017 |
Selfoontoring Van Babel | 2017 |
Morning Star, Durbanville | 2006 |
Vir Altyd 07 November | 2006 |
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand | 2020 |
Backstage (As Daar Een Is) | 2006 |
Parkiebank, Herfs 2017 | 2017 |
Oop Vir Misinterpretasie | 2014 |