| Dagdronk
| Мрія
|
| Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
| Давай трошки напитися
|
| Dis amper soos 'n dagdroom
| Це майже як мрія
|
| Ons raak net fokken dronk
| Ми просто до біса п'яні
|
| Want ek voel ek verdien dit
| Тому що я відчуваю, що заслуговую на це
|
| Ek werk my fokken poes af
| Я закінчую свою прокляту кицьку
|
| Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
| За день трошки напиймося
|
| En ons hou 'n partytjie in die son
| А ми влаштовуємо вечірку на сонці
|
| Niks om te sê as ek wakker word nie
| Нічого сказати, коли я прокинуся
|
| Ek gaan slaap met daai gevoel
| Я піду спати з цим відчуттям
|
| Ek bly net fokken moeg
| Також не залишайтеся втомленими
|
| Ons is nie meer wie ons oorspronklik was nie
| Ми вже не ті, якими були спочатку
|
| Ek lyk soos iemand anders op
| Я схожий на когось іншого
|
| Ander mense se fotos
| Фото інших людей
|
| En in die aande sluk die strate
| А вечорами вулиці ковтають
|
| En die mense se groot monde my in
| І в мене великі роти народу
|
| Dagdronk
| Мрія
|
| Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
| Давай трошки напитися
|
| Dis amper soos 'n dagdroom
| Це майже як мрія
|
| Ons raak net fokken dronk
| Ми просто до біса п'яні
|
| Want ek voel ek verdien dit
| Тому що я відчуваю, що заслуговую на це
|
| Ek werk my fokken poes af
| Я закінчую свою прокляту кицьку
|
| Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
| За день трошки напиймося
|
| En ons hou 'n partytjie in die son
| А ми влаштовуємо вечірку на сонці
|
| Geen meer vrae
| Більше жодних питань
|
| Geen meer vrae van my kant af nie
| Більше жодних запитань від мене
|
| Word van 'n afstand af beheer
| Дистанційно керований
|
| Handhaaf oop kommunikasie
| Підтримуйте відкрите спілкування
|
| Sien nie noodwendig uit na shows nie
| Не обов’язково чекати шоу
|
| Net 'n grappie ou grappie daai
| Просто старий жарт
|
| En 'n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het
| І жарт, на який я неодноразово впадав
|
| Dagdronk
| Мрія
|
| Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
| Давай трошки напитися
|
| Dis amper soos 'n dagdroom
| Це майже як мрія
|
| Ons raak net fokken dronk
| Ми просто до біса п'яні
|
| Kom ons praat oor die ou dae
| Поговоримо про старі часи
|
| En oor hoe vreemd dinge nou raak
| І про те, як зараз стають дивні речі
|
| Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
| За день трошки напиймося
|
| En ons hou 'n partytjie in die son
| А ми влаштовуємо вечірку на сонці
|
| Miskien kort ek net 'n vakansie
| Можливо, мені просто потрібна відпустка
|
| Rykdom in omstandighede vind
| Пошук багатства в обставинах
|
| Eendag wakker word met wonder
| Прокинься одного дня з подивом
|
| Net eendag wakker word en drink
| Просто прокинься одного дня і пий
|
| Dagdronk
| Мрія
|
| Kom ons raak 'n bietjie dagdronk
| Давай трошки напитися
|
| Dis amper soos 'n dagdroom
| Це майже як мрія
|
| Ons raak net fokken dronk
| Ми просто до біса п'яні
|
| Want ek voel ek verdien dit
| Тому що я відчуваю, що заслуговую на це
|
| Ek werk my fokken poes af
| Я закінчую свою прокляту кицьку
|
| Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
| За день трошки напиймося
|
| En ons hou 'n partytjie in die son
| А ми влаштовуємо вечірку на сонці
|
| Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag
| За день трошки напиймося
|
| En ons hou 'n partytjie in die son | А ми влаштовуємо вечірку на сонці |