| Ek’s n sondaar, ek weet
| Я грішник, я знаю
|
| Ek het baie harte seer gemaak
| Я завдав болю багатьом серцям
|
| En baie al gebreuk
| І багато вже зламаних
|
| My gewete is gebrand
| Моє сумління пече
|
| Ek het te veel keur gekies teen rede en verstand
| Я занадто багато вибирав проти розуму і розуму
|
| Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is
| Але я зрозумів, що здався тому, ким я є
|
| So hou die hemel oop vir as ek kom
| Тож тримайте небеса відкритими, коли я прийду
|
| Eendag as die tyd vir my sou kom
| Одного дня, якби прийшов час для мене
|
| Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
| Можливо, це не зараз, але я готовий
|
| Dalk is dit vandag net die Here weet
| Можливо, сьогодні тільки Бог знає
|
| Net die Here weet
| Тільки Господь знає
|
| Ek was verlore maar nou gevind
| Я загубився, але тепер знайшовся
|
| En sonder die gewig haal ek asem soos 'n kind
| І без ваги я дихаю як дитина
|
| Daar wys 'n vinger na wie ek was
| Там палець вказує на те, ким я був
|
| Maar ek het bitter gou geleer
| Але я дуже швидко навчився
|
| Ek is witter as wit gewas
| Я вимита біліше білого
|
| Ek sien waar ek behoort 'n ewigheid van hoop en wie Hy is
| Я бачу, де я належу, вічність надії і хто Він
|
| So hou die hemel oop vir as ek kom
| Тож тримайте небеса відкритими, коли я прийду
|
| Eendag as die tyd vir my sou kom
| Одного дня, якби прийшов час для мене
|
| Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
| Можливо, це не зараз, але я готовий
|
| Dalk is dit vandag net die Here weet
| Можливо, сьогодні тільки Бог знає
|
| Net die Here weet
| Тільки Господь знає
|
| Sê my wat jy glo aan di einde
| Скажи мені, у що ти віриш наприкінці
|
| Die waarheid is jou en myne
| Правда твоя і моя
|
| Ons lewe eers di lug
| Ми живемо тільки на небі
|
| Die vrede wat my hart verloor
| Спокій, який моє серце втрачає
|
| Sê my wat jy glo aan di einde
| Скажи мені, у що ти віриш наприкінці
|
| Hou di hemel oop vir as ek kom
| Тримайте небеса відкритими, коли я прийду
|
| Eendag as die tyd vir my sou kom
| Одного дня, якби прийшов час для мене
|
| Dalk is dit ni nou maar ek’s gereed
| Можливо, це не зараз, але я готовий
|
| Dalk is dit vandag net die Here weet
| Можливо, сьогодні тільки Бог знає
|
| Net die Here weet | Тільки Господь знає |