| Nooientjie van die Ou Transvaal (оригінал) | Nooientjie van die Ou Transvaal (переклад) |
|---|---|
| As die awendskadus daal kom | Коли падає вечірня тінь |
| Ek jou weer eendag haal | Одного дня я знову заберу тебе |
| Jy’s my nooientjie | ти моя дівчина |
| Van die Ou Transvaal | Зі Старого Трансвааля |
| Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag | Пройдемося до влей під зоряним блиском |
| So vry in ons hart sal ons liefde bly | Такою вільною в наших серцях залишиться наша любов |
| Deur die jare deur gevare sal | Через роки крізь небезпеки будуть |
| Jy jonk bly en kosbaar vir my | Ти залишайся молодим і дорогим для мене |
| Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag | Через роки крізь небезпеки буде посмішка |
| Ny na jou toe lei | Най веде до вас |
| --- Instrumental --- | --- Інструментальний --- |
| Deur die jare deurgevare sal | З роками будуть небезпеки |
| Jy jonk bly en kosbaar vir my | Ти залишайся молодим і дорогим для мене |
| Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag | Через роки крізь небезпеки буде посмішка |
| Ny na jou toe lei… | Най веде до вас… |
