MUZTEXT
Текст пісні Dis Waar Ek Wil Wees - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis
Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні Dis Waar Ek Wil Wees , виконавця -Theuns Jordaan
Виберіть якою мовою перекладати:
|
| Dis ek en jy vanaand |
| Niemand hier om ons heen |
| Ek sien jou daar staan so verward |
| Jy lyk tog so alleen |
| Ek sien jou nader kom |
| My hele wêreld draai om |
| Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê |
| Ooh ek staan verstom |
| Dis waar ek wil wees, hier by jou |
| As jy my in jou arms hou |
| Dan kan die wêreld maar verbygaan |
| Ek sal vir altyd by jou staan |
| Gee my net 'n kans, 'n laaste dans |
| Jy weet nie wat jy doen aan my |
| As ek jou hartklop voel teen myne |
| Weet ek dis hier waar ek wil bly |
| Jy doen dit elke keer |
| Ooh jy maak my so mal |
| Jou liefde wil ek hê meer en meer |
| As jy net sê jy sal |
| Ek het so lank gewag |
| Om jou by my te hê |
| Jy probeer vertel met 'n laaste lag |
| Jy hoef niks meer te sê |
| Dis waar ek wil wees, hier by jou |
| As jy my in jou arms hou |
| Dan kan die wêreld maar verbygaan |
| Ek sal vir altyd by jou staan |
| Gee my net 'n kans, 'n laaste dans |
| Jy weet nie wat jy doen aan my |
| As ek jou hartklop voel teen myne |
| Weet ek dis hier waar ek wil bly |
Поділіться текстом пісні:
Напишіть, що ви думаєте про текст пісні!
Інші пісні виконавця:
| Назва | Рік |
|---|
| 2008 |
| 2008 |
| 2008 |
| 2020 |
| 2010 |
| 2018 |
| 2016 |
| 2020 |
| 2008 |
| 2008 |
| 2018 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |