Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні Stem In Die Stilte, виконавця - Juanita Du Plessis
Дата випуску: 27.02.2020
Мова пісні: Африкаанс
Stem In Die Stilte |
Die horison het oop gevou voor my, oor my |
Die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my |
My stofpad kry die groenighied by jou, oor jou |
Die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou |
Jys die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die storms en die reën om my |
Jy hou die plek waar my hart wil rus |
Net jy weet wie ek werklik is |
Die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die nag se geraas om my |
‘n oase in die droë woestyn is jy vir my |
In die holte van jou arms is waar my hart weer water kry |
Hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou langs jou |
My voete ken die spore na, jy wat my regop hou |
Jys die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die storms en die reën om my |
Jy hou die plek waar my hart wil rus |
Net jy weet wie ek werklik is |
Die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die nag se geraas om my |
Daar waar my hart weer sy ritme kry |
Jys die krag wat hier in my bly |
Daar waar my siel weer sy rus plek kry |
Daar lê jou spore hier binne my |
Jys die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die storms en die reën om my |
Jy hou die plek waar my hart wil rus |
Net jy weet wie ek werklik is |
Die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die nag se geraas om my |
Die stem in die stilte wat agter bly |
Na al die nag se geraas om my |