
Дата випуску: 10.05.2018
Мова пісні: Африкаанс
Ons Belofte Aan Mekaar(оригінал) |
Ontou jy nog, ons beloftes |
Twee spore wat dieselfde pad begin |
Die saam besluit om een te wees |
Lief te hê en getrou te wees |
Met my hand styf in joune |
Ek wil langs jou lê elke môre |
Ek wil jou vashou elke nag |
Onder sterre oor ons drome waak |
En saam ons kinders groot te maak |
'n Wens, my laaste wens |
Ek wil oud word saam met jou |
Ek wil my lewe aan jou wei |
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse |
Sal ek volg waar jy my lei |
Al is daar silwer in jou hare |
En jou jare begin wys |
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê |
Want ek wil oud word saam met jou |
'n Leeftyd is nie genoeg nie |
En vir ewig is te min vir my |
Dis 'n eindelose wentelbaan |
Ek en jy en 'n lewe saam vir nou |
En een vir altyd |
Ek wil oud word saam met jou |
Ek wil my lewe aan jou wei |
Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse |
Sal ek volg waar jy my lei |
Al is daar silwer in jou hare |
En jou jare begin wys |
Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê |
Want ek wil oud word saam met jou |
(переклад) |
Розв’яжіть вас, наші обіцянки |
Два треки, які починаються одним шляхом |
Разом вирішують бути одним цілим |
Кохати і бути вірним |
З моєю рукою у твоїй |
Я хочу лежати поруч з тобою кожного ранку |
Я хочу обіймати тебе щовечора |
Під зорями, які спостерігають за нашими мріями |
І разом виховувати наших дітей |
Бажання, моє останнє бажання |
Я хочу постаріти з тобою |
Я хочу присвятити тобі своє життя |
Крізь кожну темну тінь і високо над скелями |
Чи піду я туди, куди ти мене ведеш |
Навіть якщо у волоссі срібло |
І твої роки починають відзначатися |
Поки смерть не розлучить нас, я буду любити тебе |
Тому що я хочу постаріти з тобою |
Цілого життя не вистачить |
І назавжди для мене мало |
Це нескінченна орбіта |
Я і ти, а поки що спільне життя |
І один назавжди |
Я хочу постаріти з тобою |
Я хочу присвятити тобі своє життя |
Крізь кожну темну тінь і високо над скелями |
Чи піду я туди, куди ти мене ведеш |
Навіть якщо у волоссі срібло |
І твої роки починають відзначатися |
Поки смерть не розлучить нас, я буду любити тебе |
Тому що я хочу постаріти з тобою |
Назва | Рік |
---|---|
Ons Koning Kom | 2008 |
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot | 2008 |
Four Days Late | 2008 |
Maak Dit Los! | 2020 |
Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis | 2016 |
Kies Jou Weer | 2020 |
Meisiekind | 2008 |
Angel | 2008 |
Wit Vlag | 2018 |
Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis | 2020 |
Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
Stem In Die Stilte ft. Theuns Jordaan | 2020 |
Yum Yum | 2020 |
#Ekbly | 2020 |
Thorn In My Side | 2020 |
See Toe | 2020 |
Always on My Mind | 2015 |
Blue Eyes Crying in the Rain | 2015 |