| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met |
| Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats |
| Jy lê en wag, ek gaan soek iets |
| Jy’s ice tea, ek’s witblits |
| Jy’s lite bier, ek’s spirits |
| Jy’s die ou met die new fresh look |
| Ek’s die ou met die Pep Stores broek |
| Ek watch jou, jy koekeloer oukes |
| Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes |
| Ek’s fantasties, jy’s spasties |
| Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids |
| Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards |
| Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit |
| Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur |
| My styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier |
| Jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow |
| Meisies skree vir net «one night in parow» |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met |
| slette |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul ses |
| Jy rol met ‘n selfoon in jou pen |
| Ek rol nog met ‘n 3310 |
| My styl gooi sexy korrek |
| Jy dra nog fokken Mr Price Red |
| As ek instap skrikkie hele fokken bar |
| Jy kry nog fokken geld by jou ma |
| Ek los die hele jol papnat |
| As jy instap begin die hele jollie pad vat |
| Ek’s Amerika, jys Irak |
| Ek bomb jou lat die kak slap spat |
| Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc |
| Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand |
| Ek’s original jy’s gecopy |
| Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy |
| Jy maak of jy alles het ma jy’s fake |
| Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie |
| in Quebec |
| Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het |
| Jack Parow bra ek’s n poes woes |
| Jy eet caviare en ek eet couscous |
| Ek drink Klipdrift, jy drink Peroni |
| Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni |
| Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more |
| Jy koop al jou fokken klere by a store |
| Jy dra net fokken Polo shirts |
| Shame, jy luister na die Dirty Skirts |
| My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie |
| Jy lyk soos Jeremy de Tollie |
| Jack Parow, die life van die party |
| Jy dra net fokken Issey Miyake |
| Jy’s too cool for school, eks mos kief |
| Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief |
| Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys |
| Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette |
| Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed |
| Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met |