| Ek weet sy’s altyd daar
| Я знаю, що вона завжди поруч
|
| Maar hoe vertel ek haar
| Але як я їй скажу
|
| Sy’s die rede ek dans soos die wind
| Через неї я танцюю як вітер
|
| Man ja, ek weet ek staar
| Так, я знаю, що дивлюся
|
| O maar sy maak my klaar
| О, але вона мене добила
|
| In my hart voeI ek weer soos 'n kind
| У серці я знову відчуваю себе дитиною
|
| Koor:
| Хор:
|
| Meisie Meisie jy’s deeI van my lewe
| Дівчинка, дівчинка, ти частина мого життя
|
| Mooiste Meisie van Verlangebaan
| Найкрасивіша дівчина Longing Lane
|
| Meisie Meisie ek sien jou ek bewe
| Дівчина, дівчина, я бачу тебе, я тремчу
|
| Mooiste Meisie van Verlangebaan
| Найкрасивіша дівчина Longing Lane
|
| Meisie Meisie prinses van die dansvloer
| Дівчина Дівчина принцеса танцполу
|
| Mooiste Meisie van Verlangebaan
| Найкрасивіша дівчина Longing Lane
|
| Meisie Meisie ek voeI hoe my hart roer
| Дівчина Дівчина Я відчуваю, як моє серце хвилюється
|
| Mooiste… Meisie…
| Найкрасивіша… Дівчина…
|
| Ek weet daar’s altyd hoop
| Я знаю, що надія є завжди
|
| Ek sal haar paadjie loop
| Я пройду її стежкою
|
| Sy’s die rede ek dans in die reën
| Через неї я танцюю під дощем
|
| En toe sy my gewaar
| І тут вона помітила мене
|
| Het ek geweet ek’s daar
| Чи знав я, що я там
|
| Sy’s die enigste sy is die een
| Вона єдина така
|
| Nou loop ons sy aan sy
| Тепер ми йдемо пліч-о-пліч
|
| En sy is lief vir my
| І вона мене любить
|
| Hand aan hand dans ons saam in die reën
| Рука об руку танцюємо разом під дощем
|
| Sy het my hart verlei
| Вона спокусила моє серце
|
| Maar sy’t haar man gekry
| Але вона знайшла чоловіка
|
| Sy’s die enigste sy is die een | Вона єдина така |