Текст пісні Ding Dong - Jim Reeves

Ding Dong - Jim Reeves
Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні Ding Dong , виконавця -Jim Reeves
Пісня з альбому: Jy is my liefling
У жанрі:Поп
Дата випуску:15.10.2017
Мова пісні:Африкаанс
Лейбл звукозапису:Rarity

Виберіть якою мовою перекладати:

Ding Dong
Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby.
Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.
Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby…

Напишіть, що ви думаєте про текст пісні!

Інші пісні виконавця: