![Tequila En Gin - Appel](https://cdn.muztext.com/i/32847551411043925347.jpg)
Дата випуску: 31.10.2019
Мова пісні: Африкаанс
Tequila En Gin |
Kan ek aan jou vuur vat |
Is jou kole wat met my praat |
Sien jou in die skuur skat |
Met jou John Deere kappie aan |
Wys vir my jou grond pad |
Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande |
Sal ek ploeg vir jou tyd |
Sys nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie |
Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die |
Sys ‘n boeremeisie |
Oe ja sys ‘n boere meisie |
Sy lyk vir my soos tequila en gin |
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
Ek sien haar dans soos die |
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
Vra my of ek vas dans |
Sys die meel op hierdie skuur se vloer |
Dinge raak nou warm |
Oh hel sy toor met hierdie boer |
Gryp my aan die arm |
Sy sê bokkie nou isit jy |
Dis net in die Vrystaat |
Waar jy haar hart sal kry |
Sy dra die uitvoer lemoene |
Sy staan uit bo die res |
Sys ‘n boeremeisie |
Oe ja sys ‘n boere meisie |
Sy lyk vir my soos tequila en gin |
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
Ek sien haar dans soos die |
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
Sy lyk vir my soos tequila en gin |
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
Ek sien haar dans soos die |
Sy lyk vir my soos tequila en gin |
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk |
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit |
Ek sien haar dans soos die |
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit |
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein |
Назва | Рік |
---|---|
Bailemos Twist Otra Vez ft. Mann | 2015 |
Nonna | 2019 |
So Bly Jy Glo My Vrind | 2019 |
LOCO | 2020 |
Boeredans | 2019 |
Patriot | 2019 |
Brandewyn En Coca Cola | 2019 |
F250 | 2019 |
Jou Land | 2019 |
Bloed Wat Roep | 2019 |
1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) | 2019 |
Hier Sal Jy Boer | 2021 |