MUZTEXT
Текст пісні F250 - Appel
Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні F250 , виконавця -Appel
У жанрі:Африканская музыка
Виберіть якою мовою перекладати:
|
| Wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie |
| Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis |
| ‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond |
| Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue |
| verkleim |
| Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey |
| En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| Bek fluit en boks kitaar |
| ‘n lied vir elke snaar |
| En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan |
| ‘n Khalari V6 met goue jag seats |
| En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril |
| ‘n helder melkweg wat skyn op my plek |
| Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok |
| Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey |
| En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| Bek fluit en boks kitaar |
| ‘n lied vir elke snaar |
| En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan |
| Gee my ‘n F, ‘n F250 |
| En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| Gee my ‘n F, ‘n F250 |
| En ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie |
| Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey |
| En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| Bek fluit en boks kitaar |
| ‘n lied vir elke snaar |
| En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan |
Поділіться текстом пісні:
Напишіть, що ви думаєте про текст пісні!
Інші пісні виконавця:
| Назва | Рік |
|---|
| 2015 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2020 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2019 |
| 2021 |