![Patriot - Appel](https://cdn.muztext.com/i/32847551411043925347.jpg)
Дата випуску: 31.10.2019
Мова пісні: Африкаанс
Patriot |
Voel jy dit is jou land |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Skryf jou naam in die bosveld sand |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Jy’t ‘n stem gekry begin te praat |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Is tyd dat jy weer jou kruisie maak |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Sal jy veg vir jou medemens |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Jou lewe gee vir ‘n ander een |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
vir ‘n slag weer braai |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Hoop geloof en liefde saai |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
Dis wie jy is en dis in jou bloed |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Is jy die een wat die vakkel dra |
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
As vir niks staan sal jy vir alles val |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Is nou die tyd om saam te staan |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Die stilte breek en geraas te maak |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Die kleinste flam kan ‘n veld brand maak |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Laat ‘n duisend stem weer een man raak |
(Ja my vriend eks ‘n patriot) |
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
Dis wie jy is en dis in jou bloed |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Is jy die een wat die vakkel dra |
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
As vir niks staan sal jy vir alles val |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep |
Dis jou boere hart wat net aanhou soek |
Dis wie jy is en dis in jou bloed |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Is jy die een wat die vakkel dra |
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra |
As vir niks staan sal jy vir alles val |
Ja my vriend eks ‘n patriot |
Назва | Рік |
---|---|
Bailemos Twist Otra Vez ft. Mann | 2015 |
Nonna | 2019 |
So Bly Jy Glo My Vrind | 2019 |
LOCO | 2020 |
Boeredans | 2019 |
Tequila En Gin | 2019 |
Brandewyn En Coca Cola | 2019 |
F250 | 2019 |
Jou Land | 2019 |
Bloed Wat Roep | 2019 |
1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) | 2019 |
Hier Sal Jy Boer | 2021 |