Інформація про пісню На цій сторінці ви можете ознайомитися з текстом пісні Nonna, виконавця - Appel
Дата випуску: 31.10.2019
Мова пісні: Африкаанс
Nonna |
Nonna, Nonna |
Ek sien jou net op Sondae, Sondae |
Skaap tjops en patats proe snaaks sonder jou |
Ek sukkel om te kou, maar ek hoop jy kom kuier weer gou |
Nonna, Nonna |
Soveel dinge wat ek wil vra, wil vra |
Gaan jou voete dalk eendag stil kan staan |
Soek jy nog na die maan, mag jou drome jou volg waar jy gaan |
Nonna Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar |
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar |
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom |
Nonna Nonna |
Voor elke «maar» is 'n komma, komma |
Ek moet weet: gaan jy bly of gaan jy gly? |
Tot die einde van ons tyd, want jy soek altyd 'n rede om te ry |
Nonna Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar |
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar |
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom |
Nonna Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar |
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar |
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna |
Dis tyd om huis toe te kom |
Nonna Nonna |
Ek sien my lewe in jou oë, ja, o ja |
Hoe ons oud word op die plaas huis se stoep |
Tot die hemele ons soek |
Kan jy hoor hoe ek saans na jou roep? |